CYCLONES

If  I understand Sakkie correctly, tropical cyclones when developing over the ocean manifest as typhoons, later as hurricanes, storms and eventually lows before subsiding. Redevelopment may also occur, especially over the gulf and inland. What Sakkie is further saying is that a list of male and female names are decided upon at the start of each year, and are allocated in male-female succession when tropical systems develop. That's why meteorologists know beforehand what they will be called like the system Hudah that developed over the Indian Ocean at the time of my communication with him. If you know Afrikaans (South African Dutch), these are his words in detail:
 

Original Message
__________________________________________________________
From: Sakkie Nigrini [sakkie@netfor.co.za]
Sent: 30 March 2000 08:25 PM
To: Victor Meyer
Subject: RE: SIKLOON-NAME

Hallo Victor,
Sikloon name, in die verlede, het altyd vrou name gekry totdat die vrouens
begin kla het. Nou maak die WMO (Wêreld Meteorologiese Organisasie) 'n
lys van name op,  vroue en mans name, om die beurt, aan die begin
van die jaar. Soos die tropiese siklone dan 'n sekere vlak bereik dan
word hulle die naam toegeken op die lys.  Die dat 'n ou voor die tyd
weet wat die volgende een genoem sal word indien dit ontwikkel tot
tropiese sterkte.

Orkane (Hurricanes) Tifone ens is almal een en dieselfde, almal
tropiese siklone, maar word op streek grondslag 'n tifoon of
orkaan genoem as dit 'n sekere sterkte bereik. Die dat
'n mens praat van orkaan sterkte winde. Jy sal op my blad
die lys kry van watter sterkte 'n mens praat as mens praat
van orkaan, tifoon ens. Op die stadium nog net in Engels, het
nog wraggies nie die tyd gehad om alles te vertaal nie, sal
nog daarby kom in die toekoms.

By ons bereik die meeste van die tropiese storms net tropiese
sterkte maar Eline het op 'n stadium orkaan sterkte winde
gegee by Beira. Ons is in die gelukkige posisie dat wanneer
die ,,oog'' van die storm in beweeg oor Mosambiek dan verswak
die storm tot normaalweg net 'n tropiese laag of depressie.
Die enigste keer wanneer dit rof raak is wanneer een van die
siklone die noordkus van Kwazulu-Natal bereik, dan is dit reën
en wind.

Hoop ek het die meeste van jou vrae beantwoord.
 

Groete,
 

Sakkie
 
 

HOME (Back to Index)